To book a session attendance or view available seminars, select your requirements below and click "Next". Please scroll down, check our FAQ or contact us for more information on the seminars.

Om in te skryf of om te kyk watter seminare beskikbaar is, kies u voorkeure hieronder en kliek "Volgende". Kyk verder af op hierdie bladsy of kontak ons gerus vir meer inligting.

IF YOU HAVE A SEMINAR PROMO CODE, PLEASE ENTER IT BELOW. YOUR AMOUNT DUE WILL BE DEDUCTED WITH THE PROMO DISCOUNT UPON CHECKOUT.


Science Clinic's exam prep seminars are intensive full-day revision sessions that are presented by experienced Science teachers. Core theory concepts are revised. Learners work through exam questions under our tutelage, which enables our team to pinpoint and remedy individual academic issues. The exam prep seminars are complimented by our CCC's, which offer an opportunity for learners to learn examinable topics from scratch.

Science Clinic se seminare word deur deskundige wetenskap onderwysers aangebied. Die Smart Prep boekies wat ons in die seminare gebruik is doel-geskryf met 'n bondige samevatting van die kernteorie, en skep 'n fondasie vir doeltreffende hersiening. Gedurende 'n seminaar, word die kernteorie met die klas behandel. Ons werk daarna deur eksamenvrae, wat die onderwysspan 'n kans gee om kursusgangers se individuele akedemiese behoefdes te identifiseer en aan te spreek.